Tuesday, August 24, 2010

Dissipline in skole ruk hand uit!







Dissipline in skole is wêreldwyd ʼn probleem wat onderwysers in die gesig staar.  Dit is tog vanselfsprekend dat dissipline nodig is om sake in ʼn skool glad te laat verloop, maar waar begin dissipline nou eintlik...

Vandat lyfstraf in skole weg geneem is kan leerders omtrent net doen wat hul wil en die dissipline is daarmee heen.  Die ergste wat mos kan gebeur is die leerder kan geskors word.  Volgens my begin dissipline by elke leerder se ouerhuis as ouers hul kinders dissiplineer by die huis en leer om ander te respekteer en net menslik  op te tree sal dit tog beter gaan by skole.  Dit is nie die onderwysers se werk om leerders basiese maniere te leer nie.  

‘n Gebrek aan dissipline ontwrig die onderrig en leerproses in die klaskamer.  Leerders moet besef dat hulle skool toe kom om eendag ‘n sukses van hul lewe te kan maak.  Dit is hoekom hul die onderwysers in die skole moet respekteer want ons dra by tot die basiese opvoeding van die leerders.

As voormalige 4de jaar student het jy al mooi gaan sit en dink hoe gaan jy volgende jaar dissipline in jou klaskamer handhaaf.  Dit gaan nie maklik wees om leerders wat hand uit ruk in jou klas te hanteer nie en jy kan dalk self jou humeur verloor. 

Terwyl daar nog tyd is voordat jy volgende jaar gaan skool gee en met jou loopbaan begin, dink solank aan  strategieë van hoe jy dissipline gaan handhaaf

Vir meer inligting sien die volgende video:

5 comments:

  1. Interessante benadering rodom die toepassing van dissipline. Dit gee jou iets om oor na te dink vir die praktyk.
    Love die youtube insetsil!!!
    Petru Swanepoel
    20658575

    ReplyDelete
  2. Dit laat mens dink oor hoe jy dissipline in jou klas sal toepas. Terselfde tyd laat dit jou wonder of dit so 'n goeie ding is dat lyfstraf nie meer van toepassing is nie.
    Anneke van Rensburg
    20539770

    ReplyDelete
  3. River Poker - Katsuhari-Togel Japan m88 m88 rb88 rb88 dafabet dafabet 753ᐈ리토토토토토토토토토토토토토

    ReplyDelete
  4. Casino Finder (Boulder, Colorado) - Mapyro
    Welcome to Casino Finder. Find your nearest casino and see activity. Local, Other. 전라북도 출장샵 We 서산 출장안마 map your location 나주 출장마사지 and 사천 출장마사지 pick 공주 출장마사지 a winner.

    ReplyDelete
  5. Dankie vir dit het vir my gehelp

    ReplyDelete